Latest News
City Press – Have you inherited breast cancer
Research points to genetic faults brought to SA by three Dutch couples. If you are an Afrikaner or Jewish woman of Ashkenazi ancestry you could be at higher risk of developing breast cancer. Researchers from the University of Pretoria have [...]
Sarie – Bekende dokter oor Angelina se besluit
“Die mees algemene gene waar ‘n defek tot borskanker kan lei, is die BRCA 1- en 2-geen,” vertel prof. Apffelstaedt. “Die risiko vir borskanker wat Jolie in die gesig gestaar het, is weens ‘n mutasie in die BRCA 1-geen. Kankers [...]
Beeld – Jolie verwyder albei borste
Angelina Jolie, Oscar-bekroonde aktrise, het ’n voorkomende dubbele mastektomie ondergaan. Die 37-jarige Hollywood-aktrise het gister in ’n rubriek in The New York Times geskryf albei haar borste is verwyder nadat sy uitgevind het sy het ’n foutiewe geen wat [...]
Die Burger – Angelina Jolie wil ervaring deel
KAAPSTAD. – Dit is nie óf jy borskanker gaan kry nie, maar wanneer. Dít is die harde werklikheid wanneer ’n foutiewe BRCA1- of BRCA2-geen by jou gediagnoseer word, het prof. Justus Apffelstaedt van die Universiteit Stellenbosch en hoof van die [...]
Mail & Guardian, Health – Part 1 of 2 – 21 Oct 2011
Discovering the meaning of life
Mail & Guardian – Health – Part 2 of 2 – 21 Oct 2011
Discovering the meaning of life